22 Oct 2014

Holiday 2014-15 Afrikaans – Farm Holiday Work – Upington

rentastudent – Upington, Northern Cape, South Africa

Job Description

Upington

Bekende uitvoer tafeldruif plaas in UPINGTON is opsoek na studente om hul te help die pakseisoen en sodoende goeie ondervinding in die industrie te kry.

STUDENTE

Vereistes:
– Minstens Matriek, indien oor enige admin/pakhuis ondervinding beskik sal dit tot u voordeel wees
– Rekenaarvaardig wees in die basiese programme
– Oor goeie organiseringsvaardighede beskik met die vermoë om onder druk te funksioneer
– Goeie menseverhoudinge ook van belang
– Indien oor eie vervoer beskik sal dit in u voordeel wees

Bereid wees om lang ure te werk.

How to Apply

Stel jy belang? Stuur CV met verwysing OCDS na

Job Categories: General Jobs. Job Types: Holiday 2014-15. Job Tags: Farm work and Student work. Salary: Negotiable. Job expires in 793 days.

72 total views, 8 today

Apply for this Job