10 Nov 2014

Holiday 2014-15 Student for Logistical Tasks (Afrikaans) – Bellville

rentastudent – Cape Town, Western Cape, South Africa

Job Description

Suiderland Plase is ʼn produsent en uitvoerder van Sitrus en Tafeldruiwe. Die vakature is beskikbaar vanaf 1 Desember 2014 tot en met 31 Maart 2015. Die student sal rapporteer aan die Logistieke Bestuurder.

Die student word benodig vir die komende Tafeldruiwe seisoen en sal gebaseer wees by Suiderland Plase se hoofkantoor in Bellville, Kaapstad. Daar sal van die student verwag word om te reis tussen hoofkantoor en verskeie koelkamers in die Wes Kaap, en beskikbaar te wees na-ure en oor naweke.

Minimum vereistes:

Sterk rekenaar vaardig
Sterk administratiewe vaardighede
Ingestel op “detail” en akuraatheid
Goeie kommunikasie vaardighede
Bestuurslisensie
Student moet bereid wees om buitengewone ure te werk (naweke, aande)
Student moet beskikbaar wees vir die volle periode

Pos beskrywing en verantwoordelikhede:

Daaglikse administrasie en logistieke take
Assisteer met voorraadbeheer van alle koelkamers
Verseker dat alle vragte op bespreekte tye by koelkamers aankom soos deurgegee van die pakhuise
Verseker dat koelkamers laai volgens beplanning
Palet navrae by koelkamers
Enige ander take soos deur die logistieke bestuurder verlang

How to Apply

Indien jy aan hierdie vereistes voldoen, stuur asseblief u CV na Sonet Kriel () nie later nie as 17 November 2014. www.suiderlandplase.co.za

Job Categories: General Jobs. Job Types: Holiday 2014-15. Job Tags: Logistics and Student work. Salary: Negotiable. Job expires in 810 days.

93 total views, 3 today

Apply for this Job